1.2. Watter boodskap kom sterk na vore in Lien se Lankstaanskoene? (Tot watter insigte/lewenswaarheid kom jy nadat jy die roman/drama/ kortverhaal gelees het). Lien se Lankstaanskoene, is vandag nog relevant. Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord deur ook te verwys na die tema. (1) (1)
1.4. Met watter karakter in Lien se Lankstaanskoene simpatiseer jy? Verduidelik jou antwoord volledig. (Jou antwoord moet teksgebonde/inhoudelik wees). (2)
1.5. Verwys na enige TWEE gebeure in Lien se Lankstaanskoene wat jou ontstel het en motiveer waarom. (2)
1.6. Een van die karakters in Lien se Lankstaanskoene vra jou advies.​



Answer :

Other Questions